advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/06/12

PREGNANT AND NO SUPPORT FROM HUBBY

EK IS 28 WEKE SWANGER, NOG NIE EERS ' N JAAR GETROUD NIE. MY MAN HET ' N DOGTER VAN 5 WAT BY HAAR MA BLY. DIE MA SOEK MY MAN TERUG EN AS HY NIE DAARVOOR VAL NIE MAG HY VIR MAANDE NIE SY DOGTER SIEN NIE. MY MAN WAS VOORHEEN GETROUD TOE SKEI HY EN SY VROU TOE HULLE BABA 4 MAANDE OUD WAS HY HET TOE IN ' N ANDER DORP GEBLY EN SY IS WEER GETROUD EN WOU HE MY MAN MOES DIE KIND AFTEKEN, HY HET TOE SO GEMAAK. DIE DOGTER WAT HY NOU HET, HY WAS NOOIT MET HAAR MA GETROUD NIE. DIE PROBLEEM IS DAT MY MAN ' N OPSESSIE HET MET SY DOGTER EN DIE KERE WAT HY HAAR MAG SIEN WORD EK HEEL OP SY GESKUIF EN GAAN HY DAN SOMMER IN DIE AANDE SAAM MET SY VRIENDE UIT EN KOM OGGENDURE BY DIE HUIS AAN EN EK TEL NIE. HY WOU ALTYD ' N SEUN GEHAD HET EN NOU IS EK SWANGER MET ' N SEUN MAAR HY PRAAT NIE OOR DIE SWANGERSKAP NIE OF GEE MY ENIGE ONDERSTEUNING NIE. EK IS AL SO DAT EK NIKS MET SY DOGTER TE DOEN WIL HE NIE OMDAT HY MY HEEL EENKANT TOE STOOT TOT HY DIE KIND NIE MAG SIEN NIE DAN TEL EK EERS. MY HART IS BAIE SEER OOR ALLES EN ALMAL SE EK MOET WAG TOT ONS BABA EERS DAAR IS DAN SAL DINGE VERANDER MAAR DIT IS NET NIE VIR MY REG SO NIE. U RAAD SAL HOOGS WAARDEER WORD.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

A court can decide the question of how much access each parent can have to the chil, and is required to decide on the basis of whatever is in the child's best interest. A mother is not entitled to unreasonably restrict the father;'s access to the child. As for your concerns about your present relationship with him, maybe seeing a relationship counsellor would be wise ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Liza | 2009/06/12

Miskien verstaan jou man nie hoe jy voel nie? Onthou dat hy nie die een is wat swanger is en elke dag voel hoe die baba groei nie. Dis baie makliker vir hom om nie daaraan te dink as wat dit vir jou is. Het jy al probeer dat as die baba beweeg en hy naby is dat jy hom aanhits om te voel? Giggel, gryp sy hand en se vir hom ' Voel hierso'  met ' n bree glimlag. As dit nie iets verander nie, is dit definitief die beste idee om saam met hom ' n terapeut te sien en te gesels oor die dinge wat jou pla.

Sterkte
Liza

Reply to Liza

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement