advertisement
Question
Posted by: Desirè  | 2009-09-30

Prednisone - gewigs toename?

Liewe Dokter

Ek het die medikasie prednisone vir byna 3 weke gebruik, het skielik byna 10 kg opgetel! is dit a.g.v die medikasie? en sal ek dit weer kan verloor?
Ek is insulien weerstandig ook en sukkel alreeds om gewig te verloor!
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Desire

Prednisone sal definitief gewigstoename veroorsaak. Die meeste daarvan sal wees as gevolg van water retensie. Indien u insullien weerstandig is, kan skielike gewigstoename ook te wyte wees aan swak gekontroleerde bloed glukose vlakke.

Konsulteer dus u dokter so gou as moontlik.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: TB | 2009-10-01

Hi dok, is op baie hoë  dosis vir autoimmune. 3, 3x per dag. Ek het ook 4kg in die vier weke opgetel, en het in ' n monster begin verander wat almal net aanval en so aggresief is, dit is nie eers snaaks nie. Kan dit prednisone wees?

Reply to TB

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement