advertisement
Question
Posted by: Judine | 2012/08/18

Pre-menapause..??

Hallo Dokter,
Ek is natuurlik vroulik, amper 42 en het ek gewoonlik gereelde menustriasie gehad wat wissel van 26 tot 29 dae uitmekaar, natuurlik soms korter en soms langer.
Ek is gesond en kry jaarliks ''n papsmeer.
Ek was nog nooit swanger nie.
Verlede jaar het my mienustriasie een keer weg gebly en daarna weer normaal geword..
Hierdie jaar het ek laas in April ''n normale siklus gehad ..daarna het dit weg gebly maar ek het in Julie vir so 2 dae bloeding gehad maar dit was baie min en meer pienk van kleur as rooi..
Ek het op die 1ste Augustus begin vloei en bloei ek nogsteeds..dit is nou al 18dae..
Sommige dae lyk dit asof dit besig is om weg te gaan omdat die bloed begin bruin verkeur en dan wil dit voorkom of dit weer begin want dan word die bloed weer donkerder en daar is die " lewertjies"  wat soos bloed lyk wat jellyagtig is..
Die eerste 16 dae was dit sonder enige pyn maar die laaste 2 dae kry ek weer die normale menustriasie pyn..wat ek gewoonlik kry en wat vererger as my siklus oor die 29 dae uit mekaar gaan..
Kan ek in vroee menapause wees..?
Ek kry nie van die simptome wat ek oplees nie..ek is net soms geiriteerd omdat die periode so lank aan hou..!!
VRAE..
1)Ek gebruik nie enige voorbehoed pille nie en wil ek weet of dit vir my nou dalk beter sal wees om dit te begin drink sodat ek kan weet wanneer my periode gaan begin en om dit gereeld te probeer hou..?
2)Moet ek nou ander aanvullling drink..?
3)Wanneer moet ek bekommerd begin raak en vir ondersoeke gaan..?
4)Moet ek vra dat my dokter bloedtoetse neem sodat ons na die hormoonvlakke kan kyk..? Waarna moet ons ook oplet..?
Enige inligting sal welkom wees..
Dankie vir Dokter se tyd..!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It seems that you are not ovulating regularly. Menopause is one of the possible reasons for this, but there are others, such as cysts. I would suggest that you see your doctor to assess what is causing the problem.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012/08/21

It seems that you are not ovulating regularly. Menopause is one of the possible reasons for this, but there are others, such as cysts. I would suggest that you see your doctor to assess what is causing the problem.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement