advertisement
Question
Posted by: Lelani | 2009/05/25

Power plate?

Wat weet dr van die Power Plate masjien? Ek het verskriklike stywe spiere, dit is van so aard dat dit my daaglikse lewe beinvloed en dit is baie pynlik. Ek sien gereeld ' n fisio en sy het voorgestel dat ek die Power plate masjien ' n probeer gee, aangesien hy jou spiere masseer. Sy reken dit sal uitstekend wees vir my spiere. My rug, nek en borskas is die ergste, maar my arm en been spiere is ook seer en abnormaal styf. Wanneer ek my arms na die kante toe reguit maak en dan my vingers oopmaak kan ek letterlik voel hoe trek my bors spiere, dit brand verskriklik. Ek is 29 jaar oud. Ek is heeltemal bereid om die masjien ' n kans te gee solank ek weet dit is nie net ' n geldmaak storie nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lelani
Kyk eers of dit vir jou werk want dis nogal duur. Baie van die gimnasiums het sulke masjiene wat jy dalk eers kan uitprobeer. Die masjien veroorsaak saamtrekking van die spiere en dit kan dalk vir spasma help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement