advertisement
Question
Posted by: Desperate mom | 2010/09/13

Potty training

Hallo Dok,

Ek is regtig raadop, My seuntjie is 4en half jaar oud. Hy weier absoluut om die toilet/potjie vir nr 2 te gebruik. Sit jy nie vir hom ''n doek aan nie, hou hy dit terug of wag dan vir sy aand doek. Ons het al als probeer, beloftes, skelle ens. maar hy weier net eenvoudig. Ek het nou maar gedink om vir hom ''n sagte lakseer middel te gee gedurende die dag net om hom te dwing om toilet toe te gaan? Sê  my asb as dit ''n slegte idee is? ek het gedink om Iberogast te gee en snags vir hom ''n lap doek aan te sit. Hy moet net verstaan daar is nie meer doeke vir hom beskikbaar nie. Laat weet my asb wat u dink.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Desperate mom
'n lakseer middel is 'n goeie idee - gee Lactulose 5 ml saans en soggens en laat hom na 'n ete rustig op die potjie sit vir 'n paar minute om kans te gee dat sy magie werk. Dit werk die beste as jy dit 'n vaste roetine maak. Ander redes vir weiering kan wees as hy 'n anale barsie het wat seer is, hardlywigheid (meestal die oorsaak), seksuele mishandeling, of 'n dermpie wat nie reg werk nie weens aangebore senuwee probleem. Ek stel voor dat jy 'n pediater vra om hom te evalueer vir fisiese probleme. Hulle mag 'n x/straal van die buik neem en dalk 'n ondersoek onder narkose wil doen.
Kyk ook
http://www.emedicinehealth.com/encopresis/article_em.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/13

Hallo Desperate mom
'n lakseer middel is 'n goeie idee - gee Lactulose 5 ml saans en soggens en laat hom na 'n ete rustig op die potjie sit vir 'n paar minute om kans te gee dat sy magie werk. Dit werk die beste as jy dit 'n vaste roetine maak. Ander redes vir weiering kan wees as hy 'n anale barsie het wat seer is, hardlywigheid (meestal die oorsaak), seksuele mishandeling, of 'n dermpie wat nie reg werk nie weens aangebore senuwee probleem. Ek stel voor dat jy 'n pediater vra om hom te evalueer vir fisiese probleme. Hulle mag 'n x/straal van die buik neem en dalk 'n ondersoek onder narkose wil doen.
Kyk ook
http://www.emedicinehealth.com/encopresis/article_em.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement