advertisement
Question
Posted by: mitzi | 2011/11/01

potassium

My potassium vlakke in bloed toets is baie hoog, daar is tot ''n uitroep teken die kliniek suster het gese ek moet n dokter raadpleeg, wat kan dit beteken? En is dit related met my nier probleme wat ek tans ondervind? Dankie doc!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mitzi

Indien jy nierversaking het, is die niere nie daar toe in staat om normale kalium vlakke te onderhou nie. Daarom sal jou serum kalium vlakke baie verhoog. Die verhoogde kalium vlakke kan baie gevaarlik wees omdat dit gevaarlike abnormale hartklop veroorsaak.

Die simptome van verhoogde kalium/potassium vlakke is nie spesifiek nie en 'n pasient kan algemene swakheid ervaar, sowel as hartkloppings.

Verhoogde kalium vlakke moet dringend ondersoek word en onder beheer gebring word. Konsulteer daarom jou dokter so spoedig moontlik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/07/30

Waar kan ek n lys van toegelate voedselsoorte kry om die kaliumvlakke laag te hou. Ek ly aan hrtversaking en is pas gediagnoseer met nierversaking. Wil graag meer oplees daaroor op internet

Reply to Anonymous
Posted by: mitzi | 2011/11/08

is dit dalk hoekom ek pyn in die bors kry so ''n benoude drukking

Reply to mitzi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement