advertisement
Question
Posted by: marelize | 2011/03/30

post1333

baie dankie vir die raad, ek wil ook net weet of die ongeluk nie dalk my hernia kon vergroot het en dit dalk my kortasemheid kan veroorsaak nie en dan ook is dit moontlik dat die bloeddrukpille hartversaking kan veroorsaak? en wat is die simptome daarvan?
baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marelize
Dis onwaarskynlik dat die ongeluk jou hernia sou vergroot het tensy jy erge bors of buik beserings opgedoen het. Jy mag egter van die stress/pynpille 'n gastritis of peptiese ulcus ontwikkel het. Dit kan nie kwaad doen om weer 'n gastrokopie te kry dat hulle kyk nie.
Die bloeddruk pille wat jy gebruik sal nie hartversaking veroorsaak nie maar kan hartversaking wat reeds bestaan vererger.
Simptome van hartversaking - sien http://www.heartfailure.org/eng_site/hf_signsympt.asp
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/30

Hallo Marelize
Dis onwaarskynlik dat die ongeluk jou hernia sou vergroot het tensy jy erge bors of buik beserings opgedoen het. Jy mag egter van die stress/pynpille 'n gastritis of peptiese ulcus ontwikkel het. Dit kan nie kwaad doen om weer 'n gastrokopie te kry dat hulle kyk nie.
Die bloeddruk pille wat jy gebruik sal nie hartversaking veroorsaak nie maar kan hartversaking wat reeds bestaan vererger.
Simptome van hartversaking - sien http://www.heartfailure.org/eng_site/hf_signsympt.asp
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement