advertisement
Question
Posted by: Lettie | 2012/10/18

Post Truamatiese stress

My man is al 1999 uit die polisie en lei met tye nogsteeds aan ptss. Ons is 3 jaar getroud en dit voel vir my met tye is hy 2 persone. 1 dag is hy die fantasiese man die volgende dag gee hy glad nie om hoe hy met my praat nie of wat hy aan my doen nie. partykeer kan die kleintse dingetjie wat ek se vir hom ongelooflik kwaad maak. Hy praat glad nie met my wat in sy verlede gebeur het nie. En hy kry glad nie op hierdie stadium behandeling nie. Ons het al geimmigreer na ''n dorpie in ''n ander land en ek het gedink dit gaan beter gaan. Maar dis asof hy in 2 werelde leef. Wat kan ek doen, my emosies ry wipplank en ek moet net heeltyd kophou. HELP ASB.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

SOunds like this could indeed be PTSD. The problem with immigration when one has any disorder, including PTSD< is that like it or not, its the first thing you pack, and the first thing that gets unpacked. But it does respond to proper treatment, which may have been available under his retirement benefits from the police, and now, from whatever resources may be available. Psychotherapy / counselling and medication of the sort often also used to treat depression, can be very helpful.
I don't know where you folks are now, or what resources are available where you are, but do explore what psych services are available to you.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lettie | 2012/10/22

Dankie vir die reply. Ons is nou in ''n plaas dorpie waar daar nie sulke hulp is nie. Maar hy glo vas hy het nie hulp nodig nie, hy erken dit wel dat dit met tye terug kom. Dit het nou al ''n paar keer gebeur wat as hy gekuier het my rondgegooi het en gestamp het. Maar daar is nie merke op my lyf nie, En hy vra nie onverskoning nie, elke keer draai hy dit om en se ek het daarvoor gesoek. Is dit ook mishandeling, al wys daar nie merke nie, maar hy noem my verskriklike name en dan as ons vrede gemaak het dan is ek weer ''n prinses soos wat hy my noem. Ek kan met niemand hier oor praat nie, niemand verstaan wat is Post Traumatiese tres nie, partykeer ek ook nie. Die ergste was nou die laaste keer wat my kind dit moes hoor. Kan dit erger word dat my lewe in gevaar kan word? Help my a.s.b laat ek antwoorde kry en weet hoe om die situasie te hanteer.

Reply to Lettie
Posted by: cybershrink | 2012/10/18

SOunds like this could indeed be PTSD. The problem with immigration when one has any disorder, including PTSD< is that like it or not, its the first thing you pack, and the first thing that gets unpacked. But it does respond to proper treatment, which may have been available under his retirement benefits from the police, and now, from whatever resources may be available. Psychotherapy / counselling and medication of the sort often also used to treat depression, can be very helpful.
I don't know where you folks are now, or what resources are available where you are, but do explore what psych services are available to you.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement