advertisement
Question
Posted by: PYNLIKKE | 2008/08/19

POST 58 ANTWOORD

Hello daar, ek wil net terugvoering gee oor my man se probleem. Wel, hy het ' n vreeslike koors ook ontwikkel en so is ek toe weg met hom na Internis. Dadelik opgeneem in die hospitaal. Alle toetse was gedoen van xstrale tot bleodtoetse tot MRI. Op die ou einde het hy ' n abses gehad was sy derm geperforeer het en sodoende het dit die hele liggaam vergiftig. Na 18 nagte in die hospitaal en ' n rekening van R62000.00(dankie tog vir medies) is hy nou by die huis om aan te sterk. Hy het twee oprasies gehad. Maar het ook nog steeds " REAKTIEWE ATHRITIS" . ' n Rhumatoloog het hom ook besoek in die hospitaal . Tuis medikasie is vir hom voorgeskryf. So HOU TOG DUIM VAS dat al die ou pyne weg sal gaan. Dankie vir u antwoord. Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement