advertisement
Question
Posted by: lee | 2011/01/06

POST 1039 - Ct scan

Hallo Dokter,

Ek verwys na my vorige post. Ek is veral bekommerd oor my lewer en longe en wil seker maak daar is nie kanker/lewerskade nie.... Ek was vir jare lank ''n roker en het erg gedrink - my lewer pyn tans en ek wil net seker maak daar is nie skade/kanker nie...

Moet ek gaan vir die ct scan of nie?

Baie dankie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Lewerskade gaan beter opgetel word met 'n bloed toets as met 'n CT scan. Long Xstrale het 'n baie laer dosis bestraling en wys longkanker op. Ek sou voorstel dat jy vir die alternatiewe toetse gaan voor jy 'n CT scan laat doen.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/06

Hallo Lee
Lewerskade gaan beter opgetel word met 'n bloed toets as met 'n CT scan. Long Xstrale het 'n baie laer dosis bestraling en wys longkanker op. Ek sou voorstel dat jy vir die alternatiewe toetse gaan voor jy 'n CT scan laat doen.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement