advertisement
Question
Posted by: Lexi | 2011-11-08

PORSIES PER VOEDSEL GROEPE

Goeie dag dok,
Ek wil graag die porsie plan op die webwerf volg, maar is nie seker oor die hoeveelheid porsies wat ek uit elke voedselgroep mag eet. Byvoorbeeld vir stysel dui dit 5-7 porsies aan? Ek is ‘ n vrou en is 42 jaar oud en 1.6m lank, hoeveel van elke porsies sal ek dan mag eet. Dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lexi
Ek het nie die porsieplan op hierdie Webwerf ontwikkel nie, maar ek sal skat dat dames die kleiner aantal porsies moet eet, terwyl mans weer die hoër getal porsies kan inneem. Dus sal jy waarskynlik 5 porsies stysel inneem, en 'n volwasse man sal 7 porsies inneem. Indien jy vind dat dit jou laat knaend honger voel of dat jy 'n gebrek aan energie ontwikkel, dan moet jy 'n ekstra porsie byvoeg.
Voorspoed met die eetplan
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-11-08

Beste Lexi
Ek het nie die porsieplan op hierdie Webwerf ontwikkel nie, maar ek sal skat dat dames die kleiner aantal porsies moet eet, terwyl mans weer die hoër getal porsies kan inneem. Dus sal jy waarskynlik 5 porsies stysel inneem, en 'n volwasse man sal 7 porsies inneem. Indien jy vind dat dit jou laat knaend honger voel of dat jy 'n gebrek aan energie ontwikkel, dan moet jy 'n ekstra porsie byvoeg.
Voorspoed met die eetplan
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement