advertisement
Question
Posted by: Elsabe | 2010/08/19

Porsie Grootte Eetplan

Hi Doc,

Wil net graag weet ek is 41 jaar oud, 1.58 lank en weeg 59kg. Hoeveel kj moet ek per dag inkry. Ek doen geen oefeninge. En kan ek die eetprogram volg wat op die website onder weighloss/diet is? Baie dankie vir u tyd. Vriendelike Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Elsabe
Jou huidige BMI = 23,6 wat baie naby aan die ideaal van 22 is. Om laasgenoemde te bereik behoort jy 55 kg te weeg, dus 'n verlies van 5 kg. 'n Volwasse vrou wat gewig wil verloor behoort haar energie-inname tot 6300 kJ per dag te verminder. Indien moontlik behoort jy die dieet op hierdie Webwerf wel te kombineer met gereelde oefening (bv. gaan elke dag vir 30 minute in die vars lug stap).
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/08/19

Beste Elsabe
Jou huidige BMI = 23,6 wat baie naby aan die ideaal van 22 is. Om laasgenoemde te bereik behoort jy 55 kg te weeg, dus 'n verlies van 5 kg. 'n Volwasse vrou wat gewig wil verloor behoort haar energie-inname tot 6300 kJ per dag te verminder. Indien moontlik behoort jy die dieet op hierdie Webwerf wel te kombineer met gereelde oefening (bv. gaan elke dag vir 30 minute in die vars lug stap).
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement