advertisement
Question
Posted by: angelique | 2012/05/15

porforie

my skoonma gaan vir dialise 3 keer n week   sy rook en gebruik ook medikasie en is n depresie lyer en is gediagnoseer met porforie  sy het dit nu baie erg in haar gesig en hande - watse medikasie maak dit erger en maak die hoeveelheid wat jy rook dit ook eger ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Angelique

Rook sal definitief 'n invloed op haar algemene gesondheid he. Dit sal veral 'n slegte invloed op die bloedvoorsiening van die niere he en kan dus die nierversaking vererger. Daar is 'n lang lys van medikasie wat porforie kan vererger. Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig watter kroniese medikasie sy gebruik, sodat ek jou daarmee kan help.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement