advertisement
Question
Posted by: Porfirie lyer | 2011/01/12

Porfirie &  dieet

Is daar ''n spesifieke dieet/dië te vir mense met porfirie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Porfirie lyer
Daar is nie 'n spesifieke dieet nie, maar lae bloedsuiker (veral as mens te min kaloriee of koolhidrate inneem soos met dieet) kan aanvalle uitlok. Mense met porfirie moet gereeld eet en nie maaltye oorslaan nie, en 'n gebalanseerde gesonde dieet volg. Porfirie word veroorsaak deur 'n genetiese tekort aan 'n ensiem nodig in die metabolisme van heem ( die yster verbinding in jou rooi bloedselle wat suurstof dra). Dit lei dan tot 'n oormaat porfiriene wat simptome veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/13

Hallo Porfirie lyer
Daar is nie 'n spesifieke dieet nie, maar lae bloedsuiker (veral as mens te min kaloriee of koolhidrate inneem soos met dieet) kan aanvalle uitlok. Mense met porfirie moet gereeld eet en nie maaltye oorslaan nie, en 'n gebalanseerde gesonde dieet volg. Porfirie word veroorsaak deur 'n genetiese tekort aan 'n ensiem nodig in die metabolisme van heem ( die yster verbinding in jou rooi bloedselle wat suurstof dra). Dit lei dan tot 'n oormaat porfiriene wat simptome veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement