advertisement
Question
Posted by: Karlien | 2008-10-30

polyostotic Fibrous Dysplasia

Ek is op soek na n dokter wat kan help met Polyostotic fibrous dysplasia. My man was deur n motor in 2003 raak gery. Hy het n erenstige nek besering op gedoen ribbes gebreek sy rug op 2 plekke beskadig en n hoof besering. In Januarie 2004 is rib 9L verwyder en is gediagnoseer met polyostotic fibrous dysplasia.

Daar is in April 2008 n nek fusion vanaf vertebra 4-8 gedoen. Op 22/10/2008 is hy in kennis gestel dat 8 ribbes regs en 2 links verwyder moet word. Is daar nie dokters in ons land wat ondervinding met die siekte toestand het nie? Hy word sleg behandel met panados vir pyn en die oor matige groei word nie gestop nie. Ek weet wat die siekte behels en is opsoek na n 2de opienie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Karlien
Bel asb vir my by 021 9317894- wil uitvind waar jy bly ens. Daar is maar min mense wat weet van hierdie siekte en ongelukkig is die behandeling maar "hit en miss".

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Karlein | 2008-11-15

Baie dankie ek sal jou eersdaags skakel. My man word 24/111/2008 opgeneem in Groote Schuur vir n rib rekonstruksie. Ek sal dan eers weet wat presies en hoeveel ribbes verwyder gaan word. Dit is tans 3regs en 2 links.

Reply to Karlein

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement