advertisement
Question
Posted by: Karen | 2012/03/06

Pols in hand

Goeie dag Dokter. Ek het ''n vraag wat ongewoon is: wanneer ek ontlas of urineer voel ek duiselig en op ''n stadium het ek agtergekom dat ek my pols (linker hand) kan voel, maar terwyl ek druk vir ''n stoelgang of urine passeer, dan verdwyn die polsing wat ek voel en kom na ''n paar sekondes terug met mening en dan hartkloppings.

is dit normaal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Karen,

Jy se nie hoe oud jy is nie. Wat jy beskryf klink vir my normaal. As jy druk terwyl jy ontlas or urineer word die bloedvloei terug na die hart tydelik verminder. Dit sal dan veroorsaak dat jou bloedruk tydelik afneem, en dat jy vir ‘n paar sekondes duiselig voel. Dit sal ook veroorsaak dat jou pols tydelik swak voel.
As jy jonk is, met ‘n bloedruk wat gewoonlik laag is, dan klink dit vir my soos iets heeltemaal normaal.

Best wense, JT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2012/03/19

Beste Karen,

Jy se nie hoe oud jy is nie. Wat jy beskryf klink vir my normaal. As jy druk terwyl jy ontlas or urineer word die bloedvloei terug na die hart tydelik verminder. Dit sal dan veroorsaak dat jou bloedruk tydelik afneem, en dat jy vir ‘n paar sekondes duiselig voel. Dit sal ook veroorsaak dat jou pols tydelik swak voel.
As jy jonk is, met ‘n bloedruk wat gewoonlik laag is, dan klink dit vir my soos iets heeltemaal normaal.

Best wense, JT.

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement