advertisement
Question
Posted by: Elmarie | 2010/09/27

poliepe op kolon

Goeie dag
Ek kry gereeld kankerdraende poliepe in my kolon wat verwyder moet word.
Watter eetpatroon kan ek volg om dit te probeer verhoed?
dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Elmarie
Ek is jammer om te verneem dat jy kankeragtige poliepe in jou kolon, asook maagsere ontwikkel. Weens die erns van jou toestand, wil ek aanbeveel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige moet spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met die korrekte dieet vir jou soort poliepe wat ook sal sorg dat jy steeds 'n gebalanseerde dieet inneem wat nie die maagsere stimuleer nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/09/28

Beste Elmarie
Ek is jammer om te verneem dat jy kankeragtige poliepe in jou kolon, asook maagsere ontwikkel. Weens die erns van jou toestand, wil ek aanbeveel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige moet spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met die korrekte dieet vir jou soort poliepe wat ook sal sorg dat jy steeds 'n gebalanseerde dieet inneem wat nie die maagsere stimuleer nie.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement