advertisement
Question
Posted by: miki | 2010/06/08

Pms en hartkloppings

Dagsê  Dr.
Ek is 45 jaar, peri-menopousal, hartpasië nt - 2jaar terug dubbel omleiding, verlede jaar 2 stents gehad. Sukkel met angs en is depressief agv omstandighede en hartaanval. Kry erg PMS en hartkloppings, sweet snags baie. Watter medikasie kan ek neem om my simptome te verlig. Toestand duur ongeveer 12 dae ''n maand. Slaap ook dan sleg en voel goor.

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miki
Gebruik jy iets vir die depressie en angstigheid? Iets soos Aropax mag dalk help vir al die simptome maar jy het 'n voorskrif van jou dokter nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/08

Hallo Miki
Gebruik jy iets vir die depressie en angstigheid? Iets soos Aropax mag dalk help vir al die simptome maar jy het 'n voorskrif van jou dokter nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement