advertisement
Question
Posted by: Jolandi | 2008/09/01

PMS

Hi Dietdoc

Ek sal graag wil weet hoe lank voor menstruasie kry mens PMS? Dit voel vir my asof ek reeds 10 dae voor menstruasie begin om " cravings"  te kry. Dit is ook nou 7 dae voordat ek begin menstrueer en vanoggend het ek ' n hele 1kg meer geweeg as ' n week gelede. Ek probeer regtig hard om gewig te verloor en volg ' n lae-vet dieet, maar ten spyte daarvan het ek die 1kg opgetel. Ek moet sê , ek het die naweek heeltemal te veel geë et, maar dit voel net asof ek geen beheer het oor my lus vir kos nie. Is dit normaal om gewig op te tel en opgeblaas te voel tydens PMS? Hoeveel gewig tel mens gewoonlik op? Wat kan ek doen om nie so opgeblaas te voel nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Jolandi
Die duur van PMS, asook die hoeveelheid gewig wat opgetel word, wissel van vrou tot vrou. Die 1 kg wat jy opgetel het, is waarskynlik net die gevolg van waterretensie wat weer sal normaliseer sodra jou hormoonvlakke weer daal. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'DietDoc's articles' en lees artikel 57 'PMS and Diet', wat die meeste aspekte van hierdie toestand en moontlik oplossings verduidelik.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: prado | 2009/04/01

How do i treat or reduce water retention during pms

Reply to prado
Posted by: prado | 2009/04/01

how do i reduced or treat water rentention during my pms

Reply to prado

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement