advertisement
Question
Posted by: winnie | 2010/09/20

pleurisy

ek wil graag net weet my dogter is 18 en het pleurisy die dokters het geen toetse gedoen om dit te bevestig nie en dit is die tweede keer wat sy dit kry is dit reg of moet ek n twede dokter se advies kry omternt dit baie dankie winnie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Winnie
Daar is nie 'n spesifieke toets vir pleurisy nie, mens diagnoseer dit op simptome en die geluid wat mens hoor as die persoon asemhaal en die longvliese "skuur" oormekaar. Die pyn is ook baie tipies 'n skerp pyn met inaseming en mens kan met jou vinger wys waar dit die seerste is (baie gelokaliseer) Dit word baie keer veroosaak deur virus infeksies.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/20

Hallo Winnie
Daar is nie 'n spesifieke toets vir pleurisy nie, mens diagnoseer dit op simptome en die geluid wat mens hoor as die persoon asemhaal en die longvliese "skuur" oormekaar. Die pyn is ook baie tipies 'n skerp pyn met inaseming en mens kan met jou vinger wys waar dit die seerste is (baie gelokaliseer) Dit word baie keer veroosaak deur virus infeksies.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement