advertisement
Question
Posted by: madie | 2011-03-31

pleurale effusie

hi doc,ek het so 6 weke terug mangelontsteking gehad,alhoewel my mangels al uit is,ek was redelik sie vir 10 dae,toe begin ek so na 2 weke n pyn kry onder ribbes,gegaan vir sonar en xstrale,wys groot pleurale effusie op linkerlong,is nou op antibiotika,dr het van vog getrek ,toetse wys geen tb, hoe lank sal dit vat voor long skoon is,ek sukkel so bietjie met asem,maar voel verder ok,long maak net so borrelgeluid wat ek kan voel ook as ek asemhaal,sal die medikasie dit wegneem?/,baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Madie
Dit behoort op te klaar met antibiotika maar kan 'n paar weke neem. Jy moet seker weer vir 'n opvolg x/straal gaan as jou medikasie klaar is.

Mens kan baie keer mangelontsteking kry na 'n mangel operasie as daar bietjie mangel weefsel oorgebly het (dikwels as jy baie mangelontsteking voor die operasie gehad het, want dan is daar litteken weefsel en kry mens nie altyd alles 100% uit nie)

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015-05-16

wat is pleurale effusie

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-31

Hallo Madie
Dit behoort op te klaar met antibiotika maar kan 'n paar weke neem. Jy moet seker weer vir 'n opvolg x/straal gaan as jou medikasie klaar is.

Mens kan baie keer mangelontsteking kry na 'n mangel operasie as daar bietjie mangel weefsel oorgebly het (dikwels as jy baie mangelontsteking voor die operasie gehad het, want dan is daar litteken weefsel en kry mens nie altyd alles 100% uit nie)

Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement