advertisement
Question
Posted by: Skof | 2008/12/04

Plato

Ek is op ' n amper atkins diet( sonder die vet) vir die afgelope 7 weke. Ek het 14 kg verloor maar sit nou op ' n plato. Ek spin elke oggend (45min) en doen bietjie weight traing maar nie te veel nie. Ek tel nie gewig op nie maar verloor ook nie vet nie. Ek wil nog 20 kg verloor. Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Skof
Ek is persoonlik nie ten gunste van enige dieet wat alle koolhidrate uitsny nie. Ten minste probeer jy lae-vet proteïene eet. Ek kan net aan raai dat jy of aanhou en jou oefening bietjie opstoot, of 'n meer gebalanseerde dieet probeer. Jy kan die dieet op hierdie Webwerf probeer. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir so 'n dieet.
Sterkte vorentoe
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Gina | 2008/12/04

I' , in my second week of Atkins and need some menu suggestions, especially for breakfast,i'  tired of having eggs every morning.

Reply to Gina
Posted by: JHH | 2008/12/04

Dit is normaal, byt net vas.

Reply to JHH

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement