advertisement
Question
Posted by: Minnie | 2012/01/26

Plastiek pleisters

Wat op aarde is plastiek pleisters, my man was gister dokter toe en hy is vertel om plastiek pleisters te kry. My opteker weet nie eers wat dit is nie en wil vir my die gewone waterdigte pleisters gee. Blykbaar kom hierdie pleisters in verskillende grotes. Help asb. ek het nie eers ''n naam om voor te vra nie.

Baie dankie
Minnie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Minnie

Wat presies jou dokter in gedagte het hang af van die prosedure wat aanleiding gegee het tot hierdie advies. Dit mag wees dat hy na gewone elastoplast verwys, maar ek vermoed hy verwys na sjirurgiese pleisters, oftwel Film Dressings soos byvoorbeeld "Opsite" - Daar is egter 'n verskeidenheid van hierdie tipe sjirurgiese produkte beskikbaar, en die beste sal wees om met jou man se dokter uit te klaar watter een hy in gedagte het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2012/01/27

Hi Minnie

Wat presies jou dokter in gedagte het hang af van die prosedure wat aanleiding gegee het tot hierdie advies. Dit mag wees dat hy na gewone elastoplast verwys, maar ek vermoed hy verwys na sjirurgiese pleisters, oftwel Film Dressings soos byvoorbeeld "Opsite" - Daar is egter 'n verskeidenheid van hierdie tipe sjirurgiese produkte beskikbaar, en die beste sal wees om met jou man se dokter uit te klaar watter een hy in gedagte het.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement