advertisement
Question
Posted by: Sonette Gertzen | 2012-07-19

plasma in urine

Wat beteken dit as daar plasma in jou urine is. Ek sukkel die laaste 3 maande met blaasinfeksie . Die vorige 2 keer was dit 2 ++ en daar was bloederigheid. Ek het nou weer terug gegaan en het n spastiese dikderm toe verduidelik die dr my iets v my dikderm en blaas pyp is na aan mekaar en iets het in my blaas ingegaan v d dukderm wat gespoel het.

Met dank

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sonette

Wat bedoel jy met plasma in die urine? Ek stel voor dat jy 'n uroloog vir 'n ondersoek en verdere toetse konsulteer, aangesien jou navraag vir my onduidelik is en ek nie bekend is met jou mediese geskiedenis is nie. 'n Uroloog sal 'n definitiewe diagnose kan maak en die beste behandeling kan voorstel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement