advertisement
Question
Posted by: Beth | 2011/01/20

Plantar fasciitis al weer!

Hi dok.,
Net weer `n opvolg van die seer voet!
Ek het verlede Maandag `n kortisoon inspuiting gehad nadat die diagnose van Osteiitis na Plantar Fasciitis verander is.
En my voet is nog steeds so seer dat ek moeilik loop, eintlik is dit nou op meer plekke seer as voorheen!
Die ortopeed kan my eers weer einde Maart sien (ontvangsdame se besluit) en ek sien nie kans om so lank met hierdie pyn te loop nie.
Sal dit help om nog `n opinie te kry, of is dit nou maar die standaard verloop van hierdie probleem?
Ek is so `n bietjie moedeloos want dit is tog nie so `n probleem geval nie?
Dankie vir die luister,
Beth

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Beth
PF is nogal 'n pes om te behandel! Neem jy nog anti-inflammatoriese middels (soos Voltaren?) of iets met pyn en anti-inflammatoriese effekte (soos Myprodol?)
Sien ook hierdie artikel: http://www.cameronmedical.com/heelpain-2.htm
As jy alles probeer het en niks help nie, vra jou GP of hy nie vir jou 'n "backslab" wil aansit nie, of kry vir jou 'n "moon boot" sodat die voet heeltemal rus vir 'n week of twee.
Het jy dalk al 'n biokinetikus, fisioterapeut of voetkundige (podiatrist) gesien vir aanvullende behandeling?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/20

Hallo Beth
PF is nogal 'n pes om te behandel! Neem jy nog anti-inflammatoriese middels (soos Voltaren?) of iets met pyn en anti-inflammatoriese effekte (soos Myprodol?)
Sien ook hierdie artikel: http://www.cameronmedical.com/heelpain-2.htm
As jy alles probeer het en niks help nie, vra jou GP of hy nie vir jou 'n "backslab" wil aansit nie, of kry vir jou 'n "moon boot" sodat die voet heeltemal rus vir 'n week of twee.
Het jy dalk al 'n biokinetikus, fisioterapeut of voetkundige (podiatrist) gesien vir aanvullende behandeling?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement