advertisement
Question
Posted by: Danie | 2010/03/15

Plaasvervanger vir chroniese medisyne

''n Wetenskaplike het vir my gesê  dat as ek chroniese medisyne gebruik, die ligaam se niere, limf, ens., nie hul werk behoorlik kan doen nie en gesndheidsprobleme skep. Hy sê  dat ek moet kyk na homeopatiese middels. Watter plaasvervangers is daar vir chroniese middels vir hoë  bloeddruk, cholesterol en oormatige uriensuur?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

met so 'n kroniese lys is dit beter om 'n homeopaat te sien. Bv jy kan nie net jou bloed druk medisyne los nie. Dit moet gelydelik afgebring word. Dit hang ook af wat die oorsaak is van die hoe bloed druk wat die voorgeskrywe medikasie sal wees. Die Allied health proffesional council 012 329 4001 kan jou help met 'n gerigestreerde persoon.

Vir uriensuur - Lithium heel and Vogels se base powder.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement