advertisement
Question
Posted by: Elna | 2009/03/31

Pitsere

My seuntjie van 9 jaar kry die afgelope 2 maande pitsere op sy bene/boudjies. Sodra die een pitseer weg is, kom die volgende. Wat veroorsaak dit? Moet ek dr toe gaan met hom? Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elna
Probeer 'n antiseptiese seep om hom mee te bad (iets soos Hibiscrub maar pasop dat dit nie in sy oë kom nie - dit brand!), gebruik 'n aparte handdoek en waslap net vir hom. Sodra daar 'n ding begin, sit dik Bactroban op en plak dit toe ( dis 'n kiem wat kan aansteek) Gee ook vir hom 'n goeie multivitamien en laat jou dokter kyk of hy dalk 'n ysteraanvulling benodig?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Leonie | 2009/05/25

My kry ( dit lyk soos pitsere ) die omtrek van die goed is omtrent so groot soos ' n tennis bal - rooi en die middel is ' n swart opgehewe knop so groot soos ' n 50c stuk. Hy kry dit veral tussen sy bene as ook rondom sy bo-bene. Hy was nou al vir drie maande op ' n antibiotika genaamd Tetralysal, maar kry dit nog steeds. Kan dit ' n pitseer wees ? Wat kan dit versoorsaak en wat noem ' n mens die goed nou eintlik?

Reply to Leonie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement