advertisement
Question
Posted by: Mom | 2009/05/20

Pit Sere

Hi dok,
My dogter is 20jr oud en kry so nou en dan ñ  pit seer. Sy het nou weer een wat uitkom, in haar binne boud waar haar broekie se rek kom, wat kan die oorsaak wees kan dit ñ  yster tekort wees?

Dankie vir ju tyd

Groete,

Mom

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mom
Pitswere word veroorsaak deur 'n bakterie Staph aureus wat normaalweg op die vel voorkom maar soms bietjie oorgroei en dan infeksie veroorsaak in haar follikels of klein areas van besering. Dit kan help om met antibakteriese seep te bad en sodra 'n plekkie begin dadelik Bactroban op te sit en toe te plak. Sit ook Bactroban in die neus ( die kieme groei veral in klam warm plekke) om bronne van infeksie te voorkom. Partykeer is dit nodig dat 'n mens 'n kursus antibiotika moet drink om van die pitswere ontslae te raak. Lae bloed yster kan 'n rol speel.
Sien http://dermnetnz.org/bacterial/boils.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: W | 2013/05/31

Daniel mom vir die vraag, ek het ook gesukkel met oneindige pitswere.

Reply to W

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement