advertisement
Question
Posted by: AB | 2009-08-11

pins &  needles in gesig

Hi Dr, Ek het so 3 weke gelede begin met premarin,0.3mg/dag, en het baie goed daarop gereageer. Ek het byna vanaf die begin beter gevoel, selfs die gloede was gou beter. Van ' n paar dae gelede het ek pins en needles aan die een kant van my gesig. Ek het die laaste 3 dae die premarin gelos, maar voel nog dieselfde. Ek het nie ander simptome wat ek kan agterkom nie. Ek is nie seker wat om te doen nie en of die premarin wel die pins en needles kon veroorsaak het of nie? Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo AB
Die premarin behoort nie naalde en spelde in jou gesig te veroorsaak nie. Dit kan egter deur 'n senuwee letsel in die nek of migraine of 'n trigeminale senuwee neuritis veroorsaak word. Laat jou dokter liewer kyk want jy het dalk 'n x/straal of 'n MRI nodig om te bepaal waar die probleem lê.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement