advertisement
Question
Posted by: Bee-Bee | 2011/10/17

Pimples galore... en ek is al in my 30''s  -(

Hi daar Dokter,

Ek is raad-op! ek is 34 en kry pimples - nie eers toe ek `n tiener was het ek soveel pimples gekry nie. Ek het altyd net voor my " tyd"  gekry, maar deesdae kry ek die hele maand. Dit is groot bonke wat nie geel word nie en ook nie heeltemal weg gaan nie.

Dit is seker my hormone... het u asseblief enige raad?

Baie dankie  -)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bee-Bee

Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog vir 'n ondersoek en korrekte behandeling konsulteer. Daar is vele behandelingsmetodes en die dermatoloog sal vas stel watter vorm van aknee jy het en wat die beste opsie van behandeling is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Bee-Bee | 2011/10/17

... en ek wil nie op die pill gaan nie, want ek probeer swanger word.

Reply to Bee-Bee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement