advertisement
Question
Posted by: Anita | 2011/08/26

Pille wat saam gebruik word

Goeie dag, Ek is 63. Het erge styfheid en rugpyn, Na vele scans is ek nou op Celebrex 200mg pd sedert Feb.2011. Ook nou bloeddruk ontwikkel en dr het my op Cozaar gesit.
My vraag is hoe lank kan hierdie pille saam gebruik word sonder om die lewer en niere aan te tas. Ek is afhanklik van die pille, so wat moet ek doen om komplikasies te vermy.
Ek gebruik Activelle sedert ek 50 is, 10-20 mg Pur Blokka vir ''''n vinnige hartklop. en Trepeline 10mg vir rustelose bene.


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Anita

Alhoewel jou Celebrex dosis laag is, is die kardiovaskulere risko wat Celebrex volgens sekere studies inhou, genoeg rede om baie versigtig te wees met die langtermyn-gebruik van hierdie middel in pasiente met 'n bestaande of moontlike risiko vir ondermeer hartaanvalle en beroerte.
Ek ken egter nie jou geskiedenis nie, en kan nie verder kommentaar hierop lewer nie.

Omdat Celebrex egter 'n risiko inhou, stel ek voor jy gesels met jou dokter oor die termyn waarvoor jy hierdie middel moet gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anita | 2011/08/29

Baie dankie. Is daar ander inflamatoriese pille wat minder newe-effekte het.?

Ek het verneem dat Celebrex nie in die maag opgeneem word nie. Is dit so?

Reply to Anita
Posted by: pharmacist | 2011/08/29

Hi Anita

Alhoewel jou Celebrex dosis laag is, is die kardiovaskulere risko wat Celebrex volgens sekere studies inhou, genoeg rede om baie versigtig te wees met die langtermyn-gebruik van hierdie middel in pasiente met 'n bestaande of moontlike risiko vir ondermeer hartaanvalle en beroerte.
Ek ken egter nie jou geskiedenis nie, en kan nie verder kommentaar hierop lewer nie.

Omdat Celebrex egter 'n risiko inhou, stel ek voor jy gesels met jou dokter oor die termyn waarvoor jy hierdie middel moet gebruik.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement