advertisement
Question
Posted by: RINA | 2010/05/11

PILLE

HI. EK WIL NET GRAAG WEET VIR WAT ELKE VAN DIE VOLGENDE PILLE PRESIES IS? DIS VIR MY MAN VOORGESKRYF MAAR ALMAL HET NIE N PAMFLET BY GEHAD NIE.
DORMICUM
CITRAZ
ATERAZ
EN SOU DIE MEDIKASIE IN U OPINIE DIE REGTES WEES VIR STRESS?
DANKIE RINA

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dear Rina
Dormicum is 'n slaap pil, Citraz is n lang termyn anti-stress en anti-depressant tablet, and aterax is 'n kort termyn anti angs tablet wat ons gewoonlik gee tot die Citraz begin werk, wat 'n week of twee kan neem. Dit klink of dit die regte pille is vir iemand wat angstig is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Martie Steyn | 2010/05/13

Geagte Dr Bets.
My man het ''n voet vrat onder sy voet wat wel verlede jaar uitgesny is, maar sederdien weer sy kop uitgesteek het. Hy kan nie nou bekostig om weer te gaan vir die operasie weens sy werks belange. Hoe kan ons dit tuis behandel en wat veroorsaak die probleem. dankie.
Martie Steyn

Reply to Martie Steyn
Posted by: cyberdoc | 2010/05/11

Dear Rina
Dormicum is 'n slaap pil, Citraz is n lang termyn anti-stress en anti-depressant tablet, and aterax is 'n kort termyn anti angs tablet wat ons gewoonlik gee tot die Citraz begin werk, wat 'n week of twee kan neem. Dit klink of dit die regte pille is vir iemand wat angstig is.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement