advertisement
Question
Posted by: Butterfly | 2010-10-06

Piles: what to do.. what to do?

Hallo daar Dokter,

Ek het `n vorige " posting"  ook waar ek noem dat ek vir `n operasie moet gaan vir my aambeie wat nie wil weg gaan nie.

Ek sit nou met keuse.... dit is steeds daar, maar nie meer seer nie. Ek het vanoggend opgestaan en die pyn was weg. Ek voel dit nog so af en toe, maar dis 99.9% beter.
Ek weet nie of ek myself verbeel nie, maar dit voel asof dit `n kleeeeiiiiin bietjie gekrimp het.

Dink u as dit teen Vrydag nog nie heeltemal weg is nie (en dis nogsteeds pynloos), moet ek maar inelkgeval die shirug gaan sien Maandag? Ek wil nou nie sy en my tyd mors en dis nie nodig nie.

Baie dankie vir u tyd en advies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Butterfly
As dit vanself weggaan, en dis nie meer seer nie, kan jy dalk wag met die operasie en kyk of dit herhaaldelik gebeur. Aan die ander kant, as jy gaan vir die operasie, sal dit nie weer gebeur nie!
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Michelle | 2010-10-07

Hi there
i can confirm what K says  get it checked out properly. The doctors thought my mom symptoms were piles, she went in and they discovered she had colon cancer. Caught soon enough and she has now been given the all clear. My suggestion, get checked out properly.
thanks
michelle

Reply to Michelle
Posted by: K | 2010-10-06

Hi butterfly

My brother passed away in August after Dr''s said he had Piles then Ulcer only to find out the day he died that he had liver cancer. I can advice you to take this serious and chck up everything because you can never know.

Reply to K
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-06

Hallo Butterfly
As dit vanself weggaan, en dis nie meer seer nie, kan jy dalk wag met die operasie en kyk of dit herhaaldelik gebeur. Aan die ander kant, as jy gaan vir die operasie, sal dit nie weer gebeur nie!
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement