advertisement
Question
Posted by: Butterfly | 2010-10-04

Piles

Hallo daar Dokter,

Ek het nou al van Donderdag laas week vreelike seer aambeie... salf by die apteek werk nie eers nie. Hoe lank vat dit om weg te gaan en wanneer, dink u, moet ek `n dokter raadpleeg?

Baie dankie!


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Butterfly
Het jy Proctocedyl probeer? as dit bloei of 'n harde knop vorm moet jy dr gaan sien. Probeer bietjie 'n plastieksakkie met ys op die aambei sit om dit te krimp ('n aambei is eintlik 'n ontsteekte spataar van die anus)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Elize | 2016-06-03

Goeie dag, Ek het buite aanbei en dit is verskriklik seer. Dit bloei baie wanner my maag spoel. Dit is so baie bloed dit lyk soos n neus wat bloei. Asb gee raad ek het nie geld om n dokter te sien nie.

Reply to Elize
Posted by: jaco | 2014-01-23

Hi ek wil net weet ek het n groot aanbeie en dis baie baie seer ek kan nie eers loop of sit nie ek het bitter baie seer wat kan ek doen en ek het nie nou geld om n dockter. Te sien nie ek is al moeddeloos en die binne kant is klip hard asben hoe lank vat so ding om self weg te gaan

Reply to jaco
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-04

Hallo Butterfly
Het jy Proctocedyl probeer? as dit bloei of 'n harde knop vorm moet jy dr gaan sien. Probeer bietjie 'n plastieksakkie met ys op die aambei sit om dit te krimp ('n aambei is eintlik 'n ontsteekte spataar van die anus)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement