advertisement
Question
Posted by: BB | 2011/01/26

Pil om periode uit te stel

Hallo daar Dokter,

Ek trou in 2 maande se tyd en het nou uitgewerk dat dit my maandelikse periode gaan wees op die troue. Is daar `n pil wat ek drink om dit uit te stel vir `n rukkie (tot na die wittebrood)?
Ek is nie op die " pill"  nie en daarom kan ek dit nie so manilpuleer nie :-(

Baie dankie,
BB

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo BB
Ja daar is - jy kan Primolut N gebruik om jou periode uit te stel. Jou GP kan vir jou 'n voorskrif gee. Watter voorbehoed middel beplan jy om te gebruik?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/09/26

Moet mens die.primolut N. Presies elke tyd dieselfde tyd hom drink?

Reply to Anonymous
Posted by: Madre | 2011/08/02

how can i prevent acne

Reply to Madre
Posted by: CD | 2011/01/26

Hallo BB
Jy kan nou op die pil gaan, die risiko is dat jy dalk onreelmatige bloedings kan ervaar want dit vat so 3 maande by party pasiente om te stabiliseer. Maar dit is nie te laat nie.
Dr Bets

Reply to CD
Posted by: BB | 2011/01/26

Alweer ek... of sal u voorstel dat ek nou op die " pill"  gaan en sodoende dit nou al begin manupileer... of is dit al te laat?

Baie dankie.

Reply to BB
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/26

Hallo BB
Ja daar is - jy kan Primolut N gebruik om jou periode uit te stel. Jou GP kan vir jou 'n voorskrif gee. Watter voorbehoed middel beplan jy om te gebruik?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement