advertisement
Question
Posted by: liezl | 2008/09/25

pil


ek het eers die inspuitng as voorbehoed gebruik toe het ek beign gewig optel toe was ek dokter toe en is nou op minerva die pil maar my gewig bly die selfde of ek tel nog op ek gym 3-5 keer per week meeste cardio en probeer so ver moontlik gesond te eet. Ek swot en het nogal baie stress ook gee raad asb. dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liezl
Die meeste voorbehoedmiddels laat mens eintlik maar so 2-3 kg optel. As jy gereeld gym kan gewigstoename agv toename in spiermassa wees - jy moet eintlik sommer eerder dat hulle jou vet% by die gym meet, dit is 'n beter aanduiding of jy vet optel of nie. Stress verhoog kortisol en kan ook gewigtoename veroorsaak, jy moet mooi kyk wat jy eet en 'n laevet dieet volg.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement