advertisement
Question
Posted by: Nina | 2009/01/05

Pigmentasie vlekke

Ek het pigmentasie vlekke begin kry gedurende my 1ste swangerskap en nou met my 2de swangerskap het dit meer en donkerder geraak. Is daar iets wat ek kan laat doen of gebruik na my swangerskap om die vlekke te laat wegraak/ligter maak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Nina

Gebruik Bio-Ol op die vlekke regdeur jou swangerskap - Dis veilig en is baie effektief indien oor 'n lang termyn gebruik word. Na die swangerskap, indien die vlekke steeds teenwoordig is, stel ek voor dat jy 'n dermatoloog sien vir 'n voorskrif-room

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement