advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009/10/15

PHEDRA CUT XT

KAN U MY DALK SE OF DIE BESTANDELE VEILIG IS EN OF EEN VAN HULLE DALK N LAKSEER MIDDEL IS?

EVODIA RUTAECARPA (10% EVODIAMINE)
CARRALUMA FIMBRIATA (30% EXSTRACT)
CAPSICUM (CAYENNE)200:1
CITRUS AURANTIUM (30% SYNEPHRINE)
FUCOXANTHIN (10% EXTRACT)
L-TYROSINE
LODOTYROSINE
DIIODOTYROSINE
BANABA (1% EXTRACT)

NATURAL CAFFEINE
GREEN TEA EXTRACT (43%EGCG)
YERBA MATE (25% XANTHINS)

BIOPERINE (95% PIPERINE EXTRACT)
DANKIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Karen
Ek het hierdie bestanddele vir jou nageslaan en hier is die resultate:
EVODIA RUTAECARPA is ‘n plantekstrak wat bloedstolling teenwerk en die aptyt stimuleer. Dit is dus vir my duister hoekom ‘n middel wat aptyt stimuleer in ‘n verslankingsproduk ingesluit word.
CARRALUMA FIMBRIATA word gebruik om aptyt te onderdruk, maar studies tot nou toe kon hierdie effek nie bewys nie.
CAPSICUM is gewone Chili-peper (ryk aan vit C), maar dit kan baie irriterend wees vir mense met gastriese probleme en maagswere.
CITRUS AURANTIUM (30% SYNEPHRINE) - Hierdie bestanddeel onderdruk die aptyt, maar mens word besonder vinnig en maklik daaraan verslaaf en raak naderhand volkome afhanklik van hierdie verbinding. Die farmakologiese ekwivalent, epinefrien, is al in baie lande verban as gevolg van hierdie verslawende effek en ook omdat daar al sterftes voorgekom het onder verbruikers.
FUCOXANTHIN - ekstra van bruin seewiere wat ook in diere aptyt onderdruk, maar dit i

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2009/10/16

Beste Karen
Ek het hierdie bestanddele vir jou nageslaan en hier is die resultate:
EVODIA RUTAECARPA is ‘n plantekstrak wat bloedstolling teenwerk en die aptyt stimuleer. Dit is dus vir my duister hoekom ‘n middel wat aptyt stimuleer in ‘n verslankingsproduk ingesluit word.
CARRALUMA FIMBRIATA word gebruik om aptyt te onderdruk, maar studies tot nou toe kon hierdie effek nie bewys nie.
CAPSICUM is gewone Chili-peper (ryk aan vit C), maar dit kan baie irriterend wees vir mense met gastriese probleme en maagswere.
CITRUS AURANTIUM (30% SYNEPHRINE) - Hierdie bestanddeel onderdruk die aptyt, maar mens word besonder vinnig en maklik daaraan verslaaf en raak naderhand volkome afhanklik van hierdie verbinding. Die farmakologiese ekwivalent, epinefrien, is al in baie lande verban as gevolg van hierdie verslawende effek en ook omdat daar al sterftes voorgekom het onder verbruikers.
FUCOXANTHIN - ekstra van bruin seewiere wat ook in diere aptyt onderdruk, maar dit i

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.