advertisement
Question
Posted by: Miss Anna | 2009/06/01

PHD

hoe help ek my dogter? Sy hou nie van haar nuwe baba nie en kan nie cope met alles nie. Alles is vir haar te veel. Sy ken niemand waar sy bly nie en is heeldag alleen by die huis met die 2 kinders. Sy ly aan depressie al van jongs af, maar is nie op enige medikasie nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miss Anna
Dit klink of jou dogter aan nageboorte depressie lei - dit is 'n behandelbare toestand en sy moet so gou moontlik op medikasie kom - sy moet asb haar GP gaan sien. Kyk of julle iets kan doen om haar te ondersteun - al moet jy dalk 'n week of twee by haar gaan bly om te help met die kinders tot die medikasie begin werk.
Sien ook http://www.neurocare.co.za/info/info-RCP-Post%20natal%20depression.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement