advertisement
Question
Posted by: renier | 2011/09/23

PERSIVATE®  OINTMENT

hi vir wat kan ek alles persivate ointment gebruik? hoekom en vra ek het n alegie dink ek. Eks n man en as ek n ruk my onderklere aanhet en begin sweet dan jy dit erg. kan ek dit gebruik vir dit of nie. Dit jeuk by my scrotum

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Renier

Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek. Dit is moontlik dat jou gejeuk as gevolg van 'n swam infeksie is. Persivate kan nie hiervoor gebruik word nie. Daar is spesifieke medikasie soos Medaspor wat aangewend kan word vir die behandeling van 'n swaminfeksie. Persivate salf word vir inflammatoriese toestande van die vel gebruik wat op kortisoon behandeling reageer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement