advertisement
Question
Posted by: Bets | 2011/09/30

Peroneale Tendonitis

Hoe word hierdie toestand gediagnoseer?
En wat is die belangrikste simptoom van dit, asseblief?
Dankie
Bets

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bets

Die diagnose word gemaak deur 'n ondersoek waar daar gewoonlik pyn met harde tas en druk teenwoordig is. Teerheid sal veral voorkom waar die tendon begin en eindig. Bloedtoetse kan gedoen word, maar is non-spesifiek. Behandeling is gewoonlik rus vir plus minus vier weke. Koue yspakke, gevolg deur hitte vir ongeveer tien minute, drie keer per dag is ook noodsaaklik. Gebruik anti-inflammatoriese medikasie om jou pyn te verlig. Soms word die inflammasie van die tendon beheer met behulp van inspuitings om die tendon.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement