advertisement
Question
Posted by: Pam | 2010/09/29

Periods/menapause

Hi Doc,ek is 42 jaar oud en gebruik geen voorbehoedmiddels nie.

Die afgelope jaar of so het alles verander. Ek het nooit enige pms simptome gehad nie en het baie min gevloei. Deesdae het ek vreeslike heavy periods en voel vir ''n week voor die tyd siek. My borste voel swaar en seer. Ek het ook knoppe in my borste gedurende hierdie tyd. Ek is moody en voel net regtig siek! Is dit ''n teken van vroeë  menapause? My gynea het vir my laasjaar ''n hormoon aanvulling voorgeskryf maar toe ek die side effects lees het ek dit nie eers gebruik nie (Angeliq).

Ek het ook opgelees en is dit nie ook ''n simptoom van ''n cyst nie?
Help asseblief, ek wil regtig nie die Angeliq gebruik nie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The PMS may well be a feature of perimenopause, but the heavy periods may be a problem with the uterus and you should have this checked. You could try a natural remedy like Evening Primrose oil. This sometimes works.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement