advertisement
Question
Posted by: Butterfly | 2010/10/05

Periode weg vat

Hi daar Dokter,

Ek was dokter toe oor my aambeie en moet gaan vir `n operasie -
strangulated piles.
(baie dankie vir u antwoord)

Ek sit nou met `n probeem... die shirug wil my doen op `n dag waar ek my maandelikse periode het. Is daar iets wat ek kan vat om my periode uit te stel?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Butterfly
Dit is eintlik nie nodig nie - ek weet dit is nou 'n sensitiewe onderwerp maar vra hom of dit OK sal wees as jy 'n tampon dra tydens die operasie? As mens nou vir jou hormone gee om die periode uit te stel kan dit dalk jou bloed stolbaarheid beinvloed.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/06

Hallo Butterfly
Dit is eintlik nie nodig nie - ek weet dit is nou 'n sensitiewe onderwerp maar vra hom of dit OK sal wees as jy 'n tampon dra tydens die operasie? As mens nou vir jou hormone gee om die periode uit te stel kan dit dalk jou bloed stolbaarheid beinvloed.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc
Posted by: TT | 2010/10/05

Daar is medikasie wat jou GP vi rjou kan gee om dit tyde lik weg te neem. Dit stel die maandstonde net uit vir ''n tydperk. Jy kan dit egter net op voorskrif kry, so ek sal aanbeveel dat jy jou dr gaan sien.

Sterkte met die operasie.

Reply to TT
Posted by: Butterfly | 2010/10/05

Hallo Dokter... weer ek  -)

Ek is nie tans op die voorbehoedmiddel nie, so ek kan nie my periode daarmee manipuleer nie.

Tx

Reply to Butterfly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement