advertisement
Question
Posted by: emi | 2009/08/02

perineum

Beste dr Bets,

Ek is 57 jaar oud, my jongste kind is reeds 28. Met my 2de (middelste) kind se geboorte moes die dokter ' n sny in die perineum maak. Nog nooit enige probleme gehad nie.
Nou skielik, na al die jare, sukkel ek met ' n perineum wat skeur - nie erg nie - maar tog genoeg vir effense bloeding. Dit gebeur veral wanneer ek erg hardlywig is en baie druk uitoefen.
Moet ek bekommerd wees, of sal dit darem nie deurskeur nie?
Ek sit ' n salfie op wat tot dusver gehelp het, maar ek is tog bekommerd. Dankie vir die raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Emi
Probeer iets gebruik om die stoelgang sag te hou sodat die swak plekkie kan herstel - iets soos Lactulose (Duphalac) is veilig om te gebruik - neem 15 ml elke aand. Eet ook genoeg growwigheid en drink baie water (8 glase per dag) Dit is gewoonlik meer ongemaklik as gevaarlik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement