advertisement
Question
Posted by: Piet | 2011/11/21

penis probleem

Hallo ek sit met n paar probleeme met my penis.Ek weet nie hoe om raad te vra nie maar ek gaan try verduidelik. Wanneer ek en my vrou sex het moet ons stop want die vel om my penis skeer en bloei dan baie erg ek moes al sout vat om bloeding te stop.Ons gebruik lube dis asof my vel net te din is enige raad asb. 2de ding: sodra die vel begin terug trek het ek geen gevoel,snaaks genoeg as die vel bo die kop gedeelte is voel dit fantasties wat kan die fout wees, hoe kan ek maak dat ek normaale gevoel het, 3dens ek is nie 24 uur jags nie maar dis ongemaklik hy bly styf reg deur die dag dit raak seer en ongemaklik ek is 21 asb ek trou nou binnekort en ek wil graag reg kom ,,, so ook wil ek vra is dit normaal as ek gedierind sex meer orgasims as my verloofde kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Beste Piet,

My eerste en beste raad aan jou is on 'n afspraak met 'n uroloog to maak en aan hon verduidelik wat jy ervaar en dat hy dan 'n fisiese ondersoek doen.

Hy sal na jou voorvel ondersoek en sien hoek bloeding gebeur. Daar is 'n paar moontlikhede.

Mans met of sonder voorvelle kan 'n bree spektrum van sensaie vlakke op hul penis kop ervaar. Die mees sensitiefste plek op 'n man se penie is gewoonlik nie sy penis kop nie. maar aan die kant waar die voorvel and die penis kop heg. Die uroloog sal jour voorvel ondersoek.

Die vraag oor aantal orgasmas, ja dit is moontlik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Christofer | 2015/11/13

Myne skeur ook maar ek bloei. Nie maar my kop slaan klein knoppies uit wat dnk julle. Veroorsaak dit hys ook baie sensatief enige raad asb

Reply to Christofer
Posted by: Anon | 2011/11/24

Piet, dis tyd om daai vel aftesny. Besnyding is die eenigste oplossing vir jou. Had the same problems and circumcision took care of that completely. You will never have a decent sex life for your or your soon to be wife if you dont get it cut off. Dont even bother with creams. If you are bleeding that badly, go see a urologist and get him to circumcise you. That could be the greatest and longest lasting wedding present you can give your future wife.

Good luck!

Reply to Anon
Posted by: xyz | 2011/11/22

Ja jy sal beslis so gou as moontlik by ''n dokter moet uitkom, oor die organism ,al wat ek kan se is jou gelukkig ou.

Reply to xyz
Posted by: Chris758 | 2011/11/21

Piet my ou seun, gaan sien ''n uroloog want dit klink asof jy erge probleme het en nog meer gaan hê  as jy nie hulp kry nie!! Oor die ereksie heeldag weet ek nie so mooi nie want wanneer jou ereksie te lank is, net so uur of twee, is dit al seer en moet jy hulp kry anders kan jy permanente skade opdoen!!

Reply to Chris758
Posted by: sexologist | 2011/11/21

Beste Piet,

My eerste en beste raad aan jou is on 'n afspraak met 'n uroloog to maak en aan hon verduidelik wat jy ervaar en dat hy dan 'n fisiese ondersoek doen.

Hy sal na jou voorvel ondersoek en sien hoek bloeding gebeur. Daar is 'n paar moontlikhede.

Mans met of sonder voorvelle kan 'n bree spektrum van sensaie vlakke op hul penis kop ervaar. Die mees sensitiefste plek op 'n man se penie is gewoonlik nie sy penis kop nie. maar aan die kant waar die voorvel and die penis kop heg. Die uroloog sal jour voorvel ondersoek.

Die vraag oor aantal orgasmas, ja dit is moontlik.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement