advertisement
Question
Posted by: 123 | 2010-10-23

Penis glans

Ek het sulke klein rooi merkies op my penis (glans deelte). merkies, kolletjies, dis baie klein soos n koppie speld se punt. Dit het eers soos baie klein puisietjies gelyk en was eers 3 of 4 maar nou is dit meer (8 na 12) en net plat rooierige kolletjies. Is dit iets om oor bekommerd te wees. Dis glad nie seer of gevoelig nie. Dankie vir jou antwoord

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien dit baie moeilik is om advies te gee of 'n diagnose te maak, as jy dit nie kan visualiseer nie.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement