advertisement
Question
Posted by: Aletta | 2010/10/28

pelvi-ureterale gedeeltelike vernouing

Ek sukkel al vir n maand met erge linker nier pyn en soms met hematurie. My uroloog doen toe n IVP. Die kelke is afgestomp, en daar is gedeeltelike vernouing en vertraagde vulling in vergelyking met die ander nier.

Wat kan ek doen om die pyn te verminder? Hy se hy is gelukkig met die uitslag van die toets maar gee nie enige idees oor hoe om die pyn te verminder nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Aletta
Waar is die vernouing? Die pyn kan dalk veroorsaak word deur reflux - verhoogde druk in die niere (dan moet dreinasie verbeter word) of deur infeksie ( dan moet jy antibiotika kry) of stene (maar dit klink nie of dit daar is nie)
Praat met jou dokter oor wat hy beplan om die probleem te behandel?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/28

Hallo Aletta
Waar is die vernouing? Die pyn kan dalk veroorsaak word deur reflux - verhoogde druk in die niere (dan moet dreinasie verbeter word) of deur infeksie ( dan moet jy antibiotika kry) of stene (maar dit klink nie of dit daar is nie)
Praat met jou dokter oor wat hy beplan om die probleem te behandel?
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement