advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2009/08/11

PDS

Hi

Ek is diagnoseer met PDS, nou wil ek net weet waar kan ek presies uitvind wat ek moet eet en wat nie. Ek weet stysel en suiker is groot gif, maar wil in meer detail weet rakende voedsel.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anoniem
Dit is baie keer sinvol om 'n dieetkundige te sien wat vir jou 'n dieet kan uitwerk wat by jou lewensomstandighede en gesin gaan inpas. In kort moet mens baie oplosbare vesel inkry maar te veel growwe vesel, vetterige kosse, gasvormende kosse, suiwel en irritante soos alkohol probeer vermy. Skil jou vrugte en groente af. Neem probiotikas drie keer per dag met etes.
Sien ook http://www.healthcastle.com/ibs-diet.shtml
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement