advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/07/02

PCOS is nie die einde nie!

Hi :)

Ek wil eerste baie dankie se Dr C vir die baie hulp daar was dae wat ek wou moed op gee en kon nie die regte raad kry nie en ek het dit altyd by Dr C gekry. Baie baie dankie :)

Ek wil ook vir mense daar buite se daar is lewe na PCOS.Ek se altyd PCOS het my nie ek het dit.Vir elke vrou wat daar buite is en raad op is volg jou hart.Moenie dat dit jou onder kry nie.Ek het vir jare van my lewe lat verby gaan omdat ek gedink het daar geen lewe vir my nie.MAAR jy is so verkeerd.Ek het drie maande gelede gesit en deur elke gevoel gegaan wat daar kan wees tot op dag wat ek besluit het dat ek omtrent dit iets gaan doen.Ek het begin reg eet en oefen dit was nie maklik nie,maar hoe nader ek gekom het hoe beter het ek begin voel.Ek het vandag 28.5 kg verloor in drie maande se tyd net deur na my liggaam te luister.Ek het nog baie om te gaan maar dis stap nader aan daardie ou babatjie wat ek so graag wil he.

En ek is dalk nog nie swanger nie,maar ek wil se my liggaam is besig om te verbeter my siekte is besig om onder hande te kom.En ek sit dit hier my storie,want ek het al oral oor die internet gaan soek vir mense wat die selfde siekte as ek het.En kon nerens vind nie net dokters wat raad gee en so aan,maar partykeer wil jy van mense hoor wat dit self deur gaan wat weet hoe jy voel.En al wat ek vandag wil se moenie moed op gee nie.Volg jou hart.

:)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Thank you for the encouraging words.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement