advertisement
Question
Posted by: Adele | 2011/10/10

PCOS

Ek is Vrydag gediagnoseer met PCOS. Ek het ''n BMI van 22,9. Ek wil graag weet hoe ek my dieet moet aanpas.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Adele
Ek is jammer om te hoor dat jy met PCOS gediagnoseer is, aangesien dit 'n komplekse toestand is wat gepaard gaan met gewigstoename en onvermoë om gewig te verloor weens insulienweerstandigheid (IW). Omdat jy aan PCOS en moontlik ook aan IW ly, moet jy asb 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n lae-vet, lae glisemiese indeks (GI) dieet. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help om gewig te verloor en jou insulienvlakke te normaliseer. Dit is ook belangrik om elke dag te oefen want dit help om wisselvallige insulien- en glukosevlakke te stabiliseer. Kies 'n oefening waarvan jy hou (bv. flink stap, fietsry, swem, touspring, ens) en probeer om elke dag ten minste 30 min te oefen.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/10/11

Beste Adele
Ek is jammer om te hoor dat jy met PCOS gediagnoseer is, aangesien dit 'n komplekse toestand is wat gepaard gaan met gewigstoename en onvermoë om gewig te verloor weens insulienweerstandigheid (IW). Omdat jy aan PCOS en moontlik ook aan IW ly, moet jy asb 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n lae-vet, lae glisemiese indeks (GI) dieet. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help om gewig te verloor en jou insulienvlakke te normaliseer. Dit is ook belangrik om elke dag te oefen want dit help om wisselvallige insulien- en glukosevlakke te stabiliseer. Kies 'n oefening waarvan jy hou (bv. flink stap, fietsry, swem, touspring, ens) en probeer om elke dag ten minste 30 min te oefen.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.